Group 1 Nissan Complaints - Atos Prime Auto

In Oktober 2017 moes ek weens omstandighede 'n ander motor koop. James Olivier van Group 1 Nissan laat weet my hy het 'n baie goeie motor vir my. Atos Prime GLS Auto. die motor het net 59.000 km op. Prys R65.000. Markwaarde op daardie stadium is ± R38.000. Die prys is darem hoog. Ja, maar gesien die mooi toestand van die motor en die lae Km's en al die extras, ens. is dit die moeite werd. Van dag 1 af gebruik die motor olie. Tans staan die motor in my garage sonder olie. Gooi jy die olie bo in, dan loop dit onder uit. Sies vir Group 1 Nissan om 'n ou man wat 'n SASSA pensionaris is so te belieg en met meer as R20.000 te besteel. My versekering wou daardie tyd die voertuig met al die sogenaamde ekstras net vir R45.000 verseker.

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars