The Courier Guy Complaints - Courier

Wees versigtig vir The Courier Guy courier dienste,ek stuur hulle om 2 items in Jhb te gaan haal by een plek dan kom hulle met net 1 item hier aan,n week van soek kry hulle die 2de item buite op hulle vuilgoed beskadig nou word daar vir my gese hulle kan nie goed staan vir die skade nie ek moet n nuwe item koop.Hulle verskoning is hulle het "terms and conditions" wat jy op hulle webtuiste moet lees...moenie gevang word soos ek nou gevang is nie gebruik eerder iemand anders.

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

peterjohn1975 ( on 15/10/18 )

Attitude : Agree Send Mail

This happened to me aswell. They dont even have a complaints line. Dont they have a board where we can log a complaint?

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars