vernon seconds Complaints - Geyser not working

More. Dus nou bykans 'n maand wat ek dit aangemeld het by ABSA. My Geyser was op die stadium toe ek dit aanmeld slegs twee maande vervang. Drie loodgieters was al by my huis. Elke keer se hulle dat dit 'n waarborg geval is, want die geyser is vir 10 jaar gewaarborg. Hulle kontak dan die patetiese maanskappy DURATHERM om 'n nuwe te stuur en om te instaleer. Niks kom daarvan. Ek was nou al 100 keer by die Bank in Mosselbaai en elke keer sal DURATHERM my skakel , maar NOOIT gebeur dit. Daar werk 'n man genaand GOODMAN wat eenvoudig nie terug kom as daar boodksappe vir hom gelos word. Hy volg net nie op!!! Hulle tel ook op en dan sit hulle die phone in jong oor neer. Ek was die laaste keer vir 1h30 besig om hulle in te kry. GOODMAN sal terug kom. My genade. GOODMAN moet bedank!!

Baie dankie aan ALISON by die Mosselbaai tak wat alles prober maar met geen sukses. ASB! ABSA. Gaan terug na KWIKPOT geysers. Die DURATHERM het nie eens 'n stopkraan na die geyser nie. DUs hoekom ek nou al vir meer as 'n maand met NIKS! NIKS water in my verdomde huis sit.Ek moes die Munisipale water buite gaan afdraai. Wat te dinges!!! HELP HELP HELP HELP HELP 0836655642 ) Om te dink alles van my is by U bank en ek is al oor die 20 jaar daar. HELP HELP

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars