H g de jager Complaints - Kansellering van verblyf

Ons het R3500 betaal vir verblyf in n lodgein Rustenburg op 26/7/19. Op 29/7/19 is on inkennis gestel dat die byeenkoms wat ons wou bywoon verskuif is na Carltonville. Dadelik op 29/7/19 het ons die lodge gekontak om dit te kanselleer, die persoon het ons per sms laat weet hy sal die geld terug betaal. Toe bespreek ons ander verblyf nader aan Carltonville. Nou weier die persoon om die geld terug te betaal.
Gee assebliwf raax.
Baie dankie
H G de jager

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars