Auto en General Complaints - Regsadvies

Ons het n eis ingesit van my motor wat iemand in vas gejaag het. Die assessor het die waarde bepaal en dis minder as die acess.Daardeur is ons eis toe afgekeur. Maar weereens het ek gevra vir Regshulp want dit was nie ons skuld nie en die persoon wat die ongeluk veroorsaak het moet mos ons skade dra. Dit gaan nou vir weke en Niemand het ons nog geskakel nie. Dis oproeoe op my onkoste, ek het al na al die epos adresse wat ek van Auto en General het briewe gestuur. Intussen het ons nog 2 kwotasie gekry waar die herstelkoste 3 dubbel is!!!! Nou wil ek weet ons betaal ons premie elke maand. Ons eis omtrent nooit...maar nou dat ons ons versekering nodig het...staan ins voor toe deure. Swakste diens in jare. En ons voertuig is nig nie reggemaak nie...my viertuig se verkoopswaarde val omrede dit gestamp is.

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars