Pharmacy Direct Complaints - Swak diens

Vir die laaste 7 maande sukkel ek maandeliks om die korrekte medikasie te ontvang vanaf Pharmacy Direct ten spyte daarvan dat ek maandeliks 'n bestelling stuur waain alle besonderhede duidelik aangeteken is. Dit help nie eers om te bel of e-posse te stuur nie - die swak diens ploeter net voort!! Dis onverstaanbaar dat (vermoedelik) opgeleide aptekers telkens foute maak wanneer voorskrifte gesresepteer word.

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars