Bonitas Complaints - Swak diens

Ek behoort aan Bon Cap by Bonitas . My premie is R918 . Op 1Jan en 1 Feb het daar bedrag van R 2235 afgegaan.
Ek is n PUK student en kon teen 1 Jan Nog nie bewys van registrasie lewer . Puk het ers op 5 Feb klasse begin.

Op 5 Jan bedank ek my lidmaatskap by Bonitas a,g.v deurlopende slegte Admin diens.
Op 1 Feb gaan daar weer R2235 van rekening af.
Ek voel dat 26 dae genoeg tyd is om Dt order te stop !
Hulle weier ook om my terug te betaal vir verkeerde aftrekkings

Ek is moedeloos .

Bon Cap no 47002104558

Makelaar in BFN Carina Taljaard, Bonitas

Baie dankie
HM GREYLING

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

cialis ( on 20/03/19 )

Attitude : Disagree        Website : http://costofcial.com Send Mail

Amazing! This blog looks exactly like my old one!
It's on a completely different subject but it has pretty much the same layout and design. Superb choice of
colors!

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars