Human auto Complaints - Swak diens

Ons het Ford Ranger Wildtrack gekoop amper jaar terug. Het nou amper 10000km op en lyk of engin gegaan het. Hulle gekontak gister en hulle het gesĂȘ hulle sal vanoggend 9uur bakkie kom haal. Ek wag nou nog vir hulle. Het ook genoem dat ek sonder vervoer sit. Ek is vrou alleen met 3 kinders wat by skool moet kom. Is uiters pateties dat ek tot nou toe nie hulp gekry het van hulle af nie.

Share This :   Technorati Twitter Stumble Upon

Comments

Login To Post Your Comments

Username  :

ex : johnpeter
Password  :

password must have min 6 chars